www.getaway.co.za | Features

Translate

AMAZON MISSIONS

AAN: VROUE-LANDBOUVERENIGING VAN KAAPLAND

 

VAN: ANDRE NEL – TRAVEL EXPERIENCE TYGERVALLEI

 

INSAKE: AMAZON MISSIONS

 

As gevolg van ons betrokkenheid in Suid-Amerika, het die werk van Arnold van der Spuy en Amazon Missions onder ons aandag gekom.

 

Verteenwoordigers van Amazon Missions is tans op besoek aan Suid-Afrika en wil graag besoeke by dorpe en streke aflê om hulle werk bekend te stel. Die aangehegte uiteensetting gee meer detail oor die doel van hulle besoek.

 

Vir die van u wat al in die Amasone was, sal weet dat die Indiane in die streek wonderlike opregte mense is, maar ek dink ook dat Arnold en sy span in moeilike omstandighede vir hulleself 'n baie groot taak daar gestel het.

 

Dit sal waardeer word as u Amazon Missions se inligtingstuk aan plaaslike instansies en organisasies kan versprei.

 

Groete,

 

Andre

021 814 2265

082 772 2487

Andre.te@galileosa.co.za

Andre Nel
 
Travel Experience offers a wide range of travel services to the general public.
 
AA Travel Experience Travel Agency
Tyger Valley Centre Entrance 8
Cape Town
Tel:    +27 (0)21 914 2265
Fax:   +27 (0)21 914 2023
Mob:  +27 (0)82 7722 487
E-M :  andre.te@galileosa.co.za
Web:  www.exploreabroad.co.za
IATA no: 772 0361 5